TaxTim says: 11 June 2013 at 10:38 Dis jou keuse as jy wil betaal voor (en kry 'n 25% discount) of agter die prosess (vol prys R199). Die system sal jou antwoorde save en jy kan halfpad ophou en later weer aangaan. Ek kan sien jou antwoorde is binne die database gestoor. As jy login en klik op die 2012 belastingjaar sal jy jou antwoorde skyn. Se asseblief vir my as jy 'n probleem sien. |