Get your Tax Return DONE in 20 minutes or less with TaxTim!
Click here
Ander inkomste
Posted 11 November 2014
Ek het my opgaaf gister begin. Ek ontvang jaarliks 'n trustee vergoeding wat nie deel is van my ander inkomstes waarvoor ek 'n opgawe kry nie. Ek het die ja blokkie getik wat vir my vra of ek enige ander inkomste het behalwe bogenoemde opgawes.Waar vul ek nou daardie opgawe in by inkomstes? Daar is 'n blokkie wat oa praat van profesionele werk gedoen, is dit daar wat ek dit moet invul.DankieKobie.
TaxTimsays: 11 November 2014 at 20:41
Yes you would complete this extra income in that block under the other income when it asks about OTHER income in that section.